WELCOME TO MEELBROEKE

Are you ready to take the leap?


Elke broek kry sy dag!

 ðŸŽ¶ ……oooooo die Wit Broek sit nie mooi nie, die Wit Broek sit te styyyyyf…..🎶 neurie die vrou langs my in die winkel vandag. Broeke-liedjies is daar baie. Sy dra die Broek, sing Thys die Bosveldklong. Jan Jan Jan Wys graag hulle vleis. En ons hou van Meelbroeke…..Bosbroeke…..drie by drie! Ons is ons is weet…

Dankie Hartenbos!!

Een van die eerste dinge wat ons leer wanneer ons klein is, is om te tel.  Een glas koeldrank, twee koekies.  Hoeveel vingers?   Een… twee… drie… vier… vyf!  Hoeveel slapies tot ons by Ouma gaan kuier?  En so aan.  Dit is dieselfde, jaar ná jaar, vir die eerste jare van ons lewe. En dan, baie…

Don a Dungaree!

How fast did this year go!?  Half of it is gone and it feels like there is someone pushing us from behind to just go….go…..go….. Remember how scared we were when we were young and had to go somewhere in the dark on our own?  You tried to run as fast as you can, and…

Die Snowflake-werf

Dis middernagdonker, die lekker stil tyd van die dag en die ideale tyd om bietjie tyd te maak vir ‘n skrywe op die werf.  Die webwerf.  Tog, baie soos ‘n plaaswerf, is die Meelbroeke werf ‘n besige plek! Die groot nuus hierdie jaar is dat ons troue gehou het!  Jip, ons eie Thomas, Sosiale Media…

What a year indeed..

All of a sudden, its almost December.  Where did the year go?  What happened to the dreaded 2020?  It is quickly coming to an end.   We have been through so much.  Some of us have endured more than the fair share that we feel should be given to us.   We have dealt with a serious,…

PINK FLUFFY OCTOBER GREETINGS

Meelbroeke fans, we are bursting with excitement!  We have been keeping this secret since February, all the time waiting for the lockdown and the virus to take its time to pass.  And did we wait!!  All of a sudden, through trial and tribulations, we are in October.  And it is the perfect time to launch…

GYPSIES

En daar loop ons die pad nou al amper 100 dae.  Dis ‘n rowwe pad hierdie.  Met klippe en gate en waterpoele en opdraandes en afdraandes.  Meer nog, dit is ‘n onbekende pad. Ons klomp uitstallers, by feeste soos Innibos, Aardklop, KKNK, en vele meer, ry baie paaie.  Lang paaie en kort paaie, die alternatiewe…

Who would have thought.

Who would have thought that a flu like none other before would bring the world to its knees.  So quickly and devastating.  So totally creeping into society, not overseeing anyone.  Suddenly there is no difference in social status, no difference in age, political views, skin colour or religion.  It affects us all.  Equally.    Who…

MEEL EN SUURDEEG

Die jaar spoed voort teen ‘n tempo wat algaande vinniger word. Aan die begin van elke jaar staan ons voor ‘n magdom besluite wat ons moet neem. Maer word om in dáárdie Meelbroek of Meelrokkie te pas, geldjies opsysit om hierdie of daardie spesiale item te koop, na watter skool of kleuterskool my kind moet…

2020

En toe ons ons oë uitvee, het ons 2020 visie!  Kersfees is verby, ons is boots & all binne-in die nuwe jaar, sommer ‘n lekker ronde getal, dit val maklik op die tong, skryf lekker en ons oueres sal dit sonder moeite onthou! Dit is ook nou ‘n goeie tyd om julle voor te stel…

Subscribe for updates!

Get new content delivered directly to your inbox.