Uncategorized
-
GYPSIES
En daar loop ons die pad nou al amper 100 dae. Dis ‘n rowwe pad hierdie. Met klippe en gate en waterpoele en opdraandes en afdraandes. Meer nog, dit is ‘n onbekende pad. Ons klomp uitstallers, by feeste soos Innibos, Aardklop, KKNK, en vele meer, ry baie paaie. Lang paaie en kort paaie, die alternatiewe…
-
Who would have thought.
Who would have thought that a flu like none other before would bring the world to its knees. So quickly and devastating. So totally creeping into society, not overseeing anyone. Suddenly there is no difference in social status, no difference in age, political views, skin colour or religion. It affects us all. Equally. Who…
-
MEEL EN SUURDEEG
Die jaar spoed voort teen ‘n tempo wat algaande vinniger word. Aan die begin van elke jaar staan ons voor ‘n magdom besluite wat ons moet neem. Maer word om in dáárdie Meelbroek of Meelrokkie te pas, geldjies opsysit om hierdie of daardie spesiale item te koop, na watter skool of kleuterskool my kind moet…
-
2020
-
COMMON SENSE AND MOVEMBER
After an interesting look at what happens in November all over the world, I discovered that 4 November is Use Your Common Sense Day. Now since we all know that it is common sense that everyone should own some Snowflake or Bokomo items, whether it is a cargo, baggie, dress, dungaree or apron, I thought…
-
VAN VER PAAIE EN ‘N OU GȎGȎ
-
GEMAKSONE….DIE PLEK WAAR NIKS GEBEUR NIE
Die afgelope paar weke was die leerkurwe bietjie minder steil, maar tog het ‘n paar lesse hulleself tuisgemaak in die lewe van Meelbroeke. Ek deel dit graag met julle. Onlangs, toe ek my getroue bakkie (sommige noem dit liewer ‘n trokkie) laat diens, sit daar ‘n jong man oorkant my en wag vir sy voertuig. …
-
THE MEELBROEK STORY
Meelbroeke has many stories, from different timeframes and different countries, to different people and now also different prints and more styles. In short, many years ago, during the depression from 1929 to around 1933, there was great poverty all over the world. In many countries, mothers had to use their innovative skills to feed and…
